Goedehoop wen Bybelvasvra-kompetisie

0
915
Secunda, The Bulletin, Laerskool Goedehoop, Bybelvasvra

Laerskool Goedehoop se Bybelvasvra A-span het eerste geëindig in die Hoëveldgroep se Bybelvasvra-kompetisie wat op 5 Mei op Bethal gehou is.
Die leerlinge moes 400 Bybelverse uit hul kop ken.
Dié leerlinge is (voor) Chené de Bruin, Megan van Schalkwyk en Morgan Blake.
Agter is Chizelle Rossouw, Ruan van der Merwe, Carla Stoltz, JD Kotzé en Surike Jonker.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here