PJ Pretorius, The Voice SA, Secunda, The Bulletin, Marietha Cole, Laerskool Secunda

Plaaslike sanger wat tans op The Voice SA te sien is, PJ Pretorius, het op Donderdag, 11 Mei, Hoërskool Oosterland en Laerskool Secunda besoek en vir leerlinge gesing.
Hiér is hy by Laerskool Secunda.
Kyk The Voice SA op Sondagaande en stem vir PJ.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here