Hoërskool Secunda, Secunda, The Bulletin

Hoërskool Secunda het die afgelope naweek met HTS Witbank op Witbank kragte gemeet.
Die netbal- en hokkie-wedstryde is uitgestel weens die weer, maar die rugbspanne het deurgedruk en hul wedstryde het voortgegaan.
Al Secunda se rugbyspanne het hul wedstryde gewen.
Die eerste span se wentelling was 21-12, die o.16A-span se telling was 28-8, die o.15A-span se telling was 24-17 en die o.14A-span se telling was 21-12.
Foto’s: Liesl Pretorius.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here