Laerskool Secunda, Secunda, ATKV-Redenaarskompetisie, Secunda, The Bulletin

Dié leerlinge van Laerskool Secundag het deurgedring na die Mpumalanga half-eindronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat op 9 Junie in Middelburg plaasvind.
Hulle is Carli Venter, Chezelle Brand en Gabriella Stemmet.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here