Goedehoop presteer by Super 12-reeks

0
1129
Laerskool Goedehoop, The Bulletin, Secunda, Super 12-reeks

Laerskool Goedehoop se rugbyspanne het algeheel vyfde geëindig in die Super 12-reeks wat op 25 April by die LC de Villiers Station in Pretoria geëindig het.
Hiér is Andries Nel van Goedehoop se o.9A-span in aksie.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here