Goedehoop eindig tweede

0
1310

Laerskool Goedehoop het algeheel ’n tweede plek behaal in die Super 12-reeks wat op 25 April by die LC de Villiers Stadion in Pretoria geëindig het.
Hiér is Lana Hyman van Goedehoop se o.12A-span in aksie.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here