Goedehoop-leerlinge in Mpumalanga Netbalspan

0
2486

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop is vir die Mpumalanga Netbalspan gekies.
Die eindronde van die proewe het op Vrydag, 5 Mei op Middelburg plaasgevind.
Hulle is (voor) Johnke Prinsloo, (o.12), Lana Hyman (o.12), Meceila Brits (o.12) an Ané Botha (o.12). Agter is Zelri de la Rey (o.13) en Sharona Klein (o.13).

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here