Spur bederf leerlinge

0
256

Oregon Spur op Secunda se beer, Passo het onlangs vir leerlinge van Laerskool Secunda gaan kuier en vir die leerlinge ballonne, speelgoed, geskenkbewyse en verrassingspakkies uitgedeel.
Hy het hulle beloon vir hul goeie prestasies in atletiek, veral Laerskool Secunda se spesiale klas het baie goed gevaar.
Hiér is van die leerlinge by Lizelle Riekert, eienaar van Spur op Secunda en Passo.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here