Secunda-leerlinge presteer by gholftoernooi

0
801

Dié leerlinge van Laerskool Secunda het op Sondag, 23 April aan die Rising Stars-gholftoernooi by Walkerpark-gholfklub deelgeneem en presteer.
Hulle is Kobus Vermaak (eerste plek), Jaco du Preez (derde plek) en Stefan Slabbert (medalje vir deelname).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here