Seniorburgers vier Paasfees

0
683

Lede van die Evander-Seniorburgerklub het op Donderdag, 13 April byeen gekom om Paasfees te vier.
Shoprite het die eetgoed geborg en die seniorburgers het lekker saam gekuier.
Hiér is (voor) Rita Steenberg, Ria Knoetze en Sophie Mbonani (Shoprite).
Agter is Godfrey Msimango (Shoprite), Marie van Biljon, Marlien Eerasmus en Eve Botha. Dié klub vergader weer op Donderdag, 4 Mei om 10:00 by die Evander-klub en gaan dan Moedersdag vier. Belangstellendes is welkom om die byeenkoms by te woon.
Vir meer inligting, skakel Marie by 083 822 3208.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here