Jim van Tonderskool se sokkerspan presteer

0
2803

Jim van Tonderskool se o.15-sokkerspan het onlangs aan die Sasol Five-A-Side-sokkertoernooi by AD Nkoksi-skool deelgeneem en tweede geëindig.
Die span bestaan uit Lindelani Mahlangu (afrigter), Luyanda Masuku, Bongani Habile, Luke Mwale en Gift Nkosi.
Ater is Siphamandla Mkhwebane, Nkosinati Moyo en Sthabiso Sikela.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here