Goedehoop se rugbyspanne presteer

0
582

Laerskool Goedehoop se rugbyspanne het op 10 en 11 Maart aan die Laeveldnaweek in Nelspruit deelgeneem en uitsonderlik presteer.
Goedehoop se rugbyspanne het 30 van hul 32 wedstryde gewen.
Hiér is die eerste span in aksie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here