Laerskool Secunda/Lynco Vroue-oggend

0
1091

Laerskool Secunda en Lynco het op Saterdag, 25 Maart hul jaarlikse vroue-oggend aangebied met Jana du Plessis as die spreker en Arno Jordaan en PJ Pretorius wat vir die vermaak gesorg het.
Die oggend was ’n groot sukses met sowat 550 vroue wat dié geleentheid by Graceland Casino bygewoon het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here