Hoogies-atlete is in Mpumalanga-span

0
1622

Dié atlete van Hoërskool Hoogenhout is vir die Mpumalanga-span gekies.
Hulle is (voor) Marizelle Venter en Chanté Koen.
In die middel is Damian Losper, Anso Jordaan en Inge van der Merwe.
Agter is Coetzee Richter, Jaco Roelofse en Franci Louwrens.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here