Goedehoop-atlete was na SA’s

0
2301

Altesaam 10 van Laerskool Goedehoop se 23 leerlinge wat op 4 Maart aan die Mussa-atletiekkampioenskap op Secunda deelgeneem het, het gekwalifiseer om vanaf 23 tot 25 Maart aan die Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioenskappe wat in Potchefstroom plaasvind, deel te neem.
Dié atlete is (voor) Meceila Brits, Caylin Loock, Kyleigh van der Walt, Sharona Klein en Elri Kruger.
Agter is Ryan Erasmus, Henro Bruwer, Dané Binneman, Ruan van der Merwe en Tyran Moolman.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here