Jana du Plessis wat al verskeie kere kanker oorwin het en ook as Finesse se inspirasie vrou vir 2013 aangewys is, deel haar storie van hoop Saterdag met vroue by Lynco en Laerskool Secunda se vroueoggend.

Sowat 550 vroue het die vroue-oggend bygewoon.

Sien die video hier: https://youtu.be/ZeGJOS8in88

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here