Tennisspelers neem aan toernooi deel

0
490

Jong tennisspelers het op Vrydag (17 Maart), aan ’n tennistoernooi by die Sasol-klub deelgeneem.
Tennisafrigter, Annamarie Meyer het die toernooi gereël en 31 kinders het deelgeneem in vyf verskillende afdelings.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here