Plaaslike stoeiers presteer

0
1080
Sasol-stoeiklub, Secunda, Stoeiers

Dié stoeiers van Sasol-stoeiklub het op 4 Maart aan die Mpumalanga Ope Stoei-toernooi in Pretoria deelgeneem en presteer.
Hulle is (voor) Hanco Smit (deelname) Zak Manaia (vierde) en Reagan Meyer (deelname).
Agter is Steven de Beer (vierde), Anru van Zyl (goud), Nico van den Berg (goud) en Jordan Webb (silwer).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here