Kansa-personeel sê dankie

0
720

Kansa Kosmos-tak het onlangs werknemers van Sasol Chemical Operations en Polymers en Nitro bedank vir opknappingswerk wat by Kansa gedoen het.
Hulle het onder andere die gebou geverf en bye verwyder.
Hiér is Gisele Bosman, Ilse Cooper, Francois du Toit, Kate Marais (Kansa hoofkantoor), Wicus Botha en Pieter Stadler.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here