Sakelui speel gholf

0
722
Johan Strydom van Gaugteng slaan af op die Albatros-streektoernooi.

Die Albatros-streektoernooi is verlede naweek by Graceland-buiteklub aangebied.
Die Albatros-liga bestaan uit sakelui vanoor die land wat hulle daarvoor beywer om slegs suiwer Afrikaans te praat wanneer hulle gholf speel.
Volgens Heinrich Britz, gholfdirekteur, mag alle gholftermes slegs in Afrikaans gevoer word en word die een wat dié reël oorskry, swaar beboet.
Verskeie Engelsprekende deelnemers sluit juis by dié liga aan om Afrikaans baas te raak.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here