Manne-ontbyt met Naas Botha

0
2139

Die Hervormde Kerk op Trichardt bied Saterdag (18 Februarie) ’n manne-ontbyt by die kerk aan met Naas Botha as gasspreker.
Dit begin om 09:00 en kaartjies kos R120 elk.
Vir meer inligting, of om jou plek te bespreek, skakel 084 208 4176.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here