Tannie Poppie se Kombuis: Varktjops met appels en rooiwyn

0
3683

Tannie Poppie Coetzer deel haar resep:
Bestanddele:
6 varktjops
Sout & peper na smaak
Half koppie rooiwyn
6 appels
2 eetlepels bruinsuiker

Strooi sout en peper oor vleis
Rangskik tjops in vlak oondbak
Bak in oond tot albei kante bruin is
Skil die appels
Sny appels in ongeveer 1cm dik skywe
Rangskik appelskywe bo-op vleis
Strooi bruinsuiker oor
Gooi helfte vd wyn oor
Bak vleis en appels 10 minute lank in oond
Haal uit oond
Gooi die orige wyn bo-oor
Bak nog 20 minute
Bedruip vleis af en toe met vleissappe onder in bak

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here