Tannie Poppie se Kombuis: Gevulde Aartappels

0
2593

Resep gevulde aartappels – Tannie Poppie Coetzer
Vir 1 persoon
1 groot aartappel sampioene
Ontbyt spek
Uie
Room of maaskaas
Geurmiddels na jou smaak
Kook aartappel sag – nie pap
Kook in sy skil
Sny gaar aartappel in lengte op
Skep binneste vd gaar aarappel uiten los rand vd skil om doppie te vorm
Meng uitgehaalde aartappelmet room of maaskaas
Braai uie en sampieone saam
Meng saam met aartappel
Skep terug in doppie
Rasper kaas boo or
Bak teen 180 grade in oond tot bruin

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here