Melandé is top presteerder

0
553
L

Melandé Stadler van Hoërskool Secunda is deur die Departement van Onderwys aangewys as een van die Top 10-matrikulante in die Gert Sibande munisipale gebied.
Sy is ook aangewys as die top presteerder in Afrikaans.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here