Stoeiers begin weer oefen

0
487

Sasol-stoeiklub het weer begin oefen.
Oefening vindplaas by die Sasol-otspanningsklub se hoof-sportsaal net agter die tennisbanne.
Oefening is Maandae en Woensdae vanaf 18:00 tot 20:00.
Stoei begin vanjaar sommer met groot slag in Secunda.
Die Suid-Afrikaaanse Stoeifederasie se proewe vir Kadet-, Junior- en Seniorstoeiers vind op 25 Februarie in Sasol se sportsaal plaas.
Ná die proewe word die SA Kadet-, Junior- en Senior -spanne gekies wat in April aan die Afrika-stoeikampioenskappe in Marokko gaan deelneem.
Vir meer inligting, skakel Johan van den Berg by 082 322 9893 of Lollie van den Berg by 082 343 7800.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here