Kansa bedank vrywilligers

0
1632

Kansa het op Dinsdag, 6 Desember hul vrywilligers en personeel bedank vir hul onbaatsugtige diens en hulle bederf met ontbyt by die Kruik Café.
Internasionale Vrywilligers-dag is op 5 Desember gevier.
Die ATKV Kosmosrand-tak het die vrywilligers bederf met ’n geskenk om dankie te sê vir wat hulle vir pasiënte en hul families beteken.
Kankerondersteuning is een van die ATKV Kosmosrand-tak se hoof-projekte.

kansa

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here