Ringbalspelers is sosiaal

0
436

Die Sasol-ringbalklub het op Saterdag (3 Desember) ’n sosiale dag by die Sasol-klub op Secunda aangebied en verskeie spanne het aan dié dag deelgeneem.
Die Rebels het die dag gewen terwyl die Wrong Direction 1-span tweede geëindig het en die Bokkies derde.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here