Manne verenig in aanbidding

0
901

Dewald Gouws was die aanbiddingsleier by die Hoop Manne-konferensie wat die naweek van 25 November op die plaas Holfontein plaasgevind het.
Van die sprekers sluit in, Johnny Louw, Danie Botha, Domenico Schizzarotto, Leon Ferreira en Jan Brand.
Dié konferensie is ’n jaarlikse instelling en sal volgende jaar weer in November gehou word.
Ockie Els en Kosie van der Merwe, van die Warriors for Christ, het al hul borge en almal wat hulle ondersteun het met die konferensie, bedank.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here