Goedehoop wys hoofleiers aan

0
971

Laerskool Goedehoop het op Donderdag, 3 November hul hoofleiers en uitvoerende leerlingraad (ULR) vir 2017 aangewys.
Die hoofleiers is Lieward Smith (ULR Sport), Chizelle Rossouw (ULR Sport), Zelri de la Rey (Hoofdogter), Kobus van Heerden (ULR Akademie), Anke Pretorius (ULR Akademie), Gideon Thomas (ULR Kultuur), Ruan van der Merwe (Hoofseun) en Emmarentia Viljoen (ULR Kultuur).

ls-goedehoop-hoofleiers

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here