Skool wys top akademiese leerlinge aan

0
932

Laerskool Marietjie van Niekerk het onlangs hul prysuitdeling gehou.
Dié leerlinge het die hoogste akademiese prestasies in hul onderskeie grade behaal.
Hulle is Chenelle Roux (Dux-leerling), Elandri Swart, Michael van Eck en Chrizanne Joubert.

mvntopleerders

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here