Charlene ryg trofeë in

0
447

Jim van Tonderskool het op 10 November hulle prysuitdeling gehou waar Charlene le Roux (graad 10) beslis die skool se uitblinker was.
Sy het die trofeë ontvang vir gemeenskapsdiens, Leerling van die Jaar, die beste kultuur-prestasie, beste prestasie in Afrikaans as eerste taal, beste presteerder in Engels as tweede taal, top leerling in gasvryheidstudie, en vir die mees bekwame meisiekoshuis-prefek.
Sy het ook halwe ere-kleure ontvang as lid van die skool en die koshuis se leerlingrade, volle erekleure vir kuns.

jimmies-top-presteerder

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here