ATKV gee terug aan gemeenskap

0
485

Die ATKV Kosmosrand-tak en Immanuel-gemeente het die leerlinge in die koshuis by Laerskool Trichardt verlede week bederf met Kersfees-bederfpakkies en ook geskenke uitgedeel.
Hiér is Tracey van Wyk, Elize Swanepoel en mnr. Louw (koshuisvader) by die kinders.
Die ATKV wil ’n nuwe projek loods en vir die kinders nuwe beddegoed gee.
As jy ’n bydrae wil maak en dié projek wil ondersteun, skakel Tracey by 074 103 6381.

atkv

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here