Onderwysers as Mpumalanga-rugbyafrigters gekies

0
816

Vier van Hoërskool Secunda se afrigters is as Mpumalanga-rugbyafrigters en bestuurders vir 2017 gekies.
Hulle is Jaco Kleynhans (spanbestuurder o.19A), JJ Hennop (afrigter o.19A), Dean du Rand (afrigter o.19B) en Lucas Meiring (spanbestuurder o.16A).

hs-secunda-mpumalanga-afrigters

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here