Wynand na SA jukskei-kampioenskap

0
1112

Wynand Dreyer is gekies om Laerskool Kruinpark te verteenwoordig op die Suid-Afrikaanse jukskei-kampioenskap wat vanaf 2 tot 10 Desember in Kroonstad gehou word.

kruinpark-jukskei

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here