Teksa-blommeklub vergader

0
240

Lede van Teksa-blommeklub het op Donderdag, 20 Oktober vergader en Sophie Hugo het vir lede ’n rangskikking gedemonstreer wat hulle later self moes doen.
Magda Schwab het ’n eerste plek behaal met haar rangskikking by die tuinskou wat in September in Pietermaritzburg gehou is.
Teksa-blommeklub sluit hul jaar af in November met ’n laaste vergadering en kuier.

blommeklub1 blommeklub2 img_2409 img_2414 img_2421 img_2422 img_2423 img_2424 img_2425 img_2427 img_2428 img_2430 img_2431 img_2433

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here