Motorfietsklubs samel geld in vir Kansa

0
436

Lede van die Midnight Sting Motorfietsklub het op Saterdag (5 November) by die verkeerslig by Secunda Mall gestaan en blikskud vir borskanker-maand.
Hulle het die geld aan Kansa geskenk en ander klubs uitgedaag om ook Kansa te ondersteun.
Die klub het C & C Staal vir hul bydrae bedank.

motorfietsklub

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here