Mense geniet Rondefees

0
2625

Die N.G. Rondekerk het op Saterdag, 29 Oktober hul jaarlikse Rondefees aangebied en daar was iets vir oud en jonk om te doen.
Laerskool Secunda se trompoppies wat opgetree het, was een van die hoogtepunte van die fees en Hoërskool Oosterland se orkes het vir die musiek gesorg.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here