Amaris kry nuwe eienaar

0
857

Lindi de Clercq het op Dinsdag, 1 November amptelik oorgeneem as die nuwe eienaar van Amaris Beauty Boutique.
Hiér is sy (voor) saam met haar personeel.
Hulle is Amanda Nel, Precious Zulu, Doné Steyn en Marlie Bester.
Lindi het gesê hulle wil alle kliënte laat welkom voel daar en alles deeglik doen.
“Die kliënt moet spesiaal voel en ons wil ’n verskil maak,” het Lindi gesê.

amaris-day-spa

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here