Atlete presteer by Suid-Afrikaanse Landloopbyeenkoms

0
894

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop het op Saterdag, 1 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Landloopbyeenkoms op Witrivier deelgeneem en presteer.
Hulle is Abrie van Zyl (afrigter), Michelle Parkes (o.13-span, derde), Caylin Loock (o.12-span 10de), Sharona Klein (o.12-span, vyfde), Liane Parkes (o.11-span, 18de), Ané Botha (o.11-span, agtste) en Nika Thomas (o.10-span, 14de).
Die spanne wat presteer het is die o.10-span (derde), die o.11-span (tweede), die o.12-span (tweede) en die 0.13-span (tweede).

ls-goedehoop-landloop-sas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here