Michelle eindig derde

0
549

Michelle Parkes van Laerskool Goedehoop het op Saterdag, 1 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Landloop-kampioenskappe op Witrivier deelgeneem en derde in haar ouderdomsgroep geëindig.

ls-goedehoop-landloop

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here