Rondefees is hier

0
431

Die N.G. Rondekerk bied môre (29 Oktober) hul jaarlikse Rondefees by die kerk aan.
Die fees skop om 09:00 af en sal duur tot so 14:00.
Almal is welkom om die fees te ondersteun en tradisionele kermis-kos gaan te koop wees.
Daar gaan ook ’n Wit Olifant-tafel wees asook handwerk artikels, ’n teetuin en kindervermaak.
Die wynveiling begin om 12:00.

rondefees

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here