Tannie Poppie se Kombuis: Mikrogolf- Koffiekoek

0
2161

Bestanddele:
325 ml koekmeel
250 ml suiker
10 ml bakpoeier
2 ml sout
3 groot eiers
80 ml kookolie
5 ml sterk koffie poeier
250 ml kookwater
5 ml vanillje ekstrak
Sif meel suiker bakpoeier sout saam
In aparte bak, klits eiers tot sponserig
Voeg olie bietjie vir bietjie by die eiers terwyl klits eb bly steeds klits
Gooi koffie by die kookwater
Gooi koffie by die eiermensel
Klits nou met klitser tot skuimerig
Meng vloeistof met meel met houtlepel – nie met klitser
Meng goed deur
Giet in gesmeerde ringpan
Bak teen 100% krag vir 6 minute in mikrogolfoond
Laat afkoel vir 10 minute
Gooi uit pan uit
Versiersuiker mengsel:
1 teelepel botter
200 ml versiersuiker
30 sekondes in mikrogolfoond
Goed geklits
5 ml vanilla nou daarby
Smeer koek

koffiekoek

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here