Brasilië-span besoek Evander Herlewing Sentrum

0
301

’n Span jeugwerkers van Brasilië besoek die Evander Herlewing Sentrum Sondagoggend om 09:00.
Die span se tema is Flame the Fire.
Almal is welkom om die diens by te woon.
Die kerk is geleë op die hoek van Braam Fischer en Toulousestraat in Evander.

brazil

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here