Oosie-onnies in Prestige-sewesrugbyspan

0
467

Dié onderwysers van Hoërskool Oosterland is gekies om in julie saam met die SA Prestige-sewesrugbyspan na Dallas, Texas, te toer.
Andries Labuschagne (middel) is as hoofafrigter gekies, Hermann Swart as bestuurder en Steven Jacobs as hulpafrigter.

hermann-swart-andries-en-steven

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here