Leerlinge vier Landsdiensmaand

0
304

Landsdiensleerlinge van verskeie laerskole wat Laerskool Secunda, Laerskool Goedehoop, Laerskool Trichardt, Laerskool Kruinpark en Laerskool Marietjie van Niekerk insluit, het op Woensdag, 14 September 2km in die groenstrook gestap om Landsdiensmaand wat in September plaasvind, te vier.

ls-secunda-landsdiens

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here