Gospelsangers besoek Secunda

0
574

Die Lewende Woord-gemeente in Clarestraat bied vanaf 21 tot 23 Oktober ’n naweek van lofprysing aan met Danie Botha, Frana Benade, Francois Coetzee, Andre Kempen en vele meer.
Dienstye is as volg:
Vrydag: 19:00
Saterdag: 07:00 – 22:00
Sondag: 09:00 en 18:00

lofnaweek

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here