Dano presteer by Nasionale Ekspo

0
618

Dano Sadie, ‘n graad 9-leerling aan Hoërskool Oosterland, het verlede week aan die Eskom Nasionale Ekspo vir jong Wetenskaplikes, deelgeneem.
Dano is beloon met silwer in die Kategorie – Medies met sy projek – ’n Ultrasoniese toestel wat dien as hulp vir blindes.

dano-sadie-expo

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here