Hoogenhout klop Standerton

0
325

Hoërskool Hoogenhout se eerste krieketspan het onlangs in die Gert Sibande-eindronde met Standerton kragte gemeet en die wedstryd met 163 lopies gewen.
Hoogenhout gaan na die skoolvakansie aan die Mpumalanga-uitspele deelneem.
Die span bestaan uit (voor) Jaco Roelofse, Remardo Hamman, Barend Bezuidenhout, Ashley Methula, Franco du Preez en Hendrik Susan.
Agter is Willi Herb (afrigter), Tiaan du Preez, Coetzee Richter, Mike-Allan Kemp, Thinus Plowman, Drikus Pentz, Jan Hendrik van Eeden, Albertus Richter en Charles Pentz (afrigter).

1ste-krieket-wen-gert-sibande-finaal-2016

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here