Fietsryers deur na eindronde

0
688

Dié leerlinge van Laerskool Goedehoop se bergfiets-klub het gekwalifiseer en op Saterdag, 24 September aan die eindronde by Manekele naby Nelspruit deelgeneem.
Hulle is (voor) Anika Olivier, Corné Oliver en Megan Nienaber.
Agter is Ryan Nienaber.

ls-goedehoop-bergfiets

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here