Tannie Poppie se Kombuis: Korslose Groentetert

0
1037

Bestanddele:
500g murgpampoentjies (met skil en al geraspter).
1 ui fyn gekap
2 spekvleisrepies fyngekap
250 ml gerasperde chedder kaas
1 blikkie 420g pitmielies gedreineer
Sout en peper na smaak
125ml melk
’n Knippie rooi peper
Verhit oond tot 180 grade.
Meng alles saam in een houer.
Skep in gesmeerde oondpan.
Bak vir 45 minute.

resep-groentetert

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here